Flea (musikant)

Flea
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Peter Balzary
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Musikant, Akteur
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Flea (gebore 16 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse musikant en akteur. Hy is een van die stigters van die musiekgroep Red Hot Chili Peppers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy